Tak Nuus - Maart 2015

Published on 22 February 2015

Skietsake:
Dit was verblydend om te sien dat die aantal skuts wat die afgelope skietdae bygewoon het, aansienlik toegeneem het.  Hou dit so.
Promosie-items:
Die Tak het lapwapens, pette en hemde in voorraad.  Kontak Dries Neethling.
Intertak Haelgeweerskiet:
Die skiet word op 21/03/2015 by Hippo Creek Shooting Centre aangebied.  Spanne van vier of vyf lede is welkom om in te skryf teen R 300-00 per persoon.  Daar sal na vyftig kleie geskiet word. 
Iets oor die tipes van kleie waarna geskiet word.
1.  Definition of a single target (‘n enkelklei)
Any single target, of any clay type, is launched by a trap.  It must be possible to fire two cartridges at each single target.
2.  Definition of doubles (dubbelkleie)
Shooters are allowed only two cartridges per double.
2.1  Double on report (O/R) - klei gegooi by klap (report) van eerste skoot op eerste klei
Two targets are launched from one or two traps, with the second target launched within a maximum period of 0 to 3 seconds after the first target has been shot at.
2.2  Simultaneous double (gelyktydige dubbelkleie)
Two targets are thrown simultaneously by one or two traps. The targets may be shot in any order.
2.3  Rafale double
The targets are thrown from the same trap on the same trajectory, at the reloading sequence of the arm of the trap.  The term is used for two targets sent from an automatic trap one immediately after the other.  The targets may be shot in any order.

Opleiding Inligting:
Persone wat belangstel in die Intreejagter- (Toegewyde Jagter-) en Toegewyde Sportskietkursusse moet die takkantoor skakel sodat hul name op ‘n waglys geplaas kan word.  Indien daar genoeg name op die lyste is, sal die kursusse dan aangebied word.

Kransduifdag:
Daar word beoog om ‘n Kransduifdag gedurende Maart aan te bied, maar die presiese datum sal eers bepaal word sodra ons weet waar die duiwe vlieg.  Lede kan hul plekke telefonies bespreek  en sal dan per SMS in kennis gestel word van die datum en plek.  Daarna kan die inskrywingsfooi betaal word.

Search

We have 100 guests and no members online