Branch Shooting Activities



Tak Skietdae word meesal twee keer per maand op 'n Saterdag oggend aangebied by Jan Haasbroek or Spider Valley skietbaan.

Al die SAJWV tabelle word geskiet asook ander kompetisies wat jaarliks hersien word na gelang van die belangstelling van lede.  Die volledige kalender word ook op die webtuiste weergegee.

Skietdae begin gewoonlik om 09:00 en eindig in die omgewing van 13:00. SKietkompetisie reels is geskoei op die SAJWV riglyne.  Lede van enige tak asook nie SAJWV lede is welkom.

Onthou asb oog en gehoor beskerming is n vereiste!

Many shooting competitions are being arranged and attended by the Vaaltriangle Branch.

Our branch shooting days are usually on the first and second Saturday of each month.  Other inter branch shoot as well as President Shooting activities are either being arranged by the branch or attended.

Please remember eye and hearing protection is a must!

For more information regarding  a specific shoot please contact:
H Reynders @ 071 679 3614.
CD  Fourie @ 082 334 0105.

Directions to Jan Haasbroek and Spider Valley shooting range

Branch Activities - Tak Aktiwiteite

  • Branch Shooting Activities

    Tak Skietdae word meesal twee keer per maand op 'n Saterdag oggend aangebied by Jan Haasbroek or Spider Valley skietbaan. Read More
  • Member Evenings

    Ledevergadering in die Vaaldriehoektak neem die vorm aan van Aandvergaderings/-byeenkomste wat gewoonlik op die 1ste Woensdagaand van elke maand by Read More
  • Training

    The Firearms Control Act 60 of 2000 with its regulations, provides for dedicated members of an Accredited Hunting Association to Read More
  • Conservation

    15 Karee trees will be planted at Rooikraal shooting range. R20.00 donation per entry from the Regional Shoot in April Read More
  • 1

We have 413 guests and no members online