Member Evenings

Published on 21 April 2011

Ledevergadering in die Vaaldriehoektak neem die vorm aan van Aandvergaderings/-byeenkomste wat gewoonlik op die 1ste Woensdagaand van elke maand by Hippo Creek Shooting Centre plaasvind. Die geleenthede begin om 19:00 en bestaan uit 'n kort amptelike vergadering waarin beide Nasionale kantoor- en taksake hanteer word; die vergadering gedeelte word gevolg deur 'n tema aanbieding gewoonlik deur 'n gas- of ander spesialis aanbieder of selfs 'n sosiale geleentheid. Die byeenkoms word gewoonlik met 'n bring-en -braai afgesluit. Meer inligting oor elke spesifieke ledevergadering word vooraf via die sms-stelsel, Face Book asook op die Webblad onder lede se aandag gebring.


 

Search

We have 239 guests and no members online