Branch Activities

Published on 17 September 2013

Die SAJWV Vaaldriehoek tak het menigte tak aktiwiteite wat onder andere insluit:

 

Takskietdae

'n Jagter kan alleenlik suksesvol  wees as sy/haar geweer ingestel is, en indien hy/sy die geweer ken en gewoond is. Tydens ons maandelikse skietdae word daar geleentheid gegee om gewere in te stel, die rooibok-, blouwildebees-, buffel-, vlakvark- springbok- jakkals- en .22 skiettabelle te skiet .  Daar is ook altyd iemand wat raad kan gee oor skiettegnieke, ladings, ens.

Opleiding

Ons glo dat 'n jagter met kennis 'n baie groter kans op sukses het as een sonder kennis.  Daarom bied ons 'n verskeidenheid van kursusse aan wat insluit die Toegewydejagterskursus, Baanoffisierskursus, Noodhulp en nog vele, meer na gelang van die vraag/behoefte.

Ons damesskuts word ook nie afgeskeep nie. Elke derde takskiet word daar spesifiek aandag gegee aan die skoner geslag. Hulle skiet met handwapens, jaggewere en ook .22.  Weer is daar bekwame opleiers teenwoordig met die nodige raad.

Vandag se juniors in môre se leiers. Daarom dan dat ons by elke skietdag 'n spesifieke program vir die jongeres bied. Hierdie sluit in 'n kort lesing oor dieremaniere, bekruiptegnieke, voëlgeluide, ens. Dan is daar ook altyd 'n demonstrasie van voorlaaierskiet, of handwapens, of vuurmaak. Daarna kry hulle ook kans om met die windgewere en ketties te skiet.  M.a.w. vetpret.

Ledeaande

Ons lede soek ook na geleenthede waar hulle informeel kan kuier saam met ander jagters. Dis dan presies wat hierdie ledeaande bied. Daar is 'n kort formele sessie waar die administrasie afgehandel word, soos terugvoer oor skietresultate, toekomstige skietkompetisies, ens.  Dan het ons ook gereelde sprekers wat oor 'n wye reeks onderwerpe kom gesels. Hierdie onderwerpe word deur die lede voorgestel tydens sulke ledeaande. Na die "toesprake" kuier en braai ons saam, dikwels tot baie laat . . .

Ons vind ook dat al meer jagters hulle families begin saam bring.  Dit is regtig iets wat ons aanbeveel en wil bevorder. Ons vind dat sodra "vroulief" sien met wie die jagter so graag wil kuier en self hoor en sien wat tydens so ‘n aand gebeur, sy baie meer gemaklik raak met die lid se deelname aan die tak se aktiwiteite.  Wat dan ook gebeur, is dat die dames naderhand self begin skietbaan toe kom – net wat ons wil hê ! Lede aande word gewoonlik die eerste Woensdag aand van elek maand by Hippo Creek aangebied

 

Training

Published on 21 April 2011

The Firearms Control Act 60 of 2000 with its regulations, provides for dedicated members of an Accredited Hunting Association to be certified as Dedicated Hunters and Dedicated Sports Persons by that Association. For this they are required to have successfully completed the relevant training and assessment. This certification allow you certain rights. We pride ourselves at the Vaal Triangle Branch, where you are able to receive some of the best training and learning abilities, thus improving yourself in the field of hunting and shooting.

 

The Vaal Triangle Branch has a very flexible training program for SA Hunters’ members and offer the following training courses:-

Dedicated Hunter training courses:
This course is normally run during a weekend starting on a Friday evening at 18:00 to about 20:30 and then continuing on the Saturday and Sunday morning or over three evenings a week from 18:00 to 10:00.  After completion of the training course, the delegates are required to complete a simple shooting test which is done at the Hippo Creek Shooting Centre outside Vanderbijlpark.

Dedicated Sports Person training courses:
This course is usually run on a Saturday morning from 08:00 to about 12:00. The course consists of a Powerpoint presentation after which a written examination is completed.

Range Officer training courses:
SA Hunters Head Office has recently issued the new SA Hunters and Game Conservation Association Range Officers’ training course which will be offered by the Vaal Triangle Branch to all members of the SA Hunters Association.  More details will be available on this course soon.
The dedicated courses offered are all in line with the South African Police Service Firearm Control Act (Act 60 of 2000). For more information regarding the various training courses that the Vaal Triangle Branch offer, please feel free to contact the following.
Please contact the Branch Assistance at 0724927495 to put your name on a waiting list.

 

 

Member Evenings

Published on 21 April 2011

Ledevergadering in die Vaaldriehoektak neem die vorm aan van Aandvergaderings/-byeenkomste wat gewoonlik op die 1ste Woensdagaand van elke maand by Hippo Creek Shooting Centre plaasvind. Die geleenthede begin om 19:00 en bestaan uit 'n kort amptelike vergadering waarin beide Nasionale kantoor- en taksake hanteer word; die vergadering gedeelte word gevolg deur 'n tema aanbieding gewoonlik deur 'n gas- of ander spesialis aanbieder of selfs 'n sosiale geleentheid. Die byeenkoms word gewoonlik met 'n bring-en -braai afgesluit. Meer inligting oor elke spesifieke ledevergadering word vooraf via die sms-stelsel, Face Book asook op die Webblad onder lede se aandag gebring.


 

 

Shooting Practice

Published on 21 April 2011

skietoefening

Many people, enjoy the individual aspect of this sport in a similar way to that that many have with the sport golf; it is a competition within themselves on how well they do.

If you really want to improve your scores, you need to practice. Even though some may have better abilities than others, Edenvale hunters has been granted the fortunate opportunity to shoot monthly at the Sure-focus range, where various disciplines will be on offer for you to practice. These are practical combinations that you would similarly find in the hunting field. As a person with practice and experience you are able to compete against a person with a lot of talent and no experience. If you have the desire to improve your skill levels please participate in these branch shoots. If you wish to improve at all, it is not going to come by magic but by experience and practice.

 

Search

We have 26 guests and no members online